1. Is jy oortuig daarvan dat jy hemel toe gaan?
Open19:11 Toe het ek gesien die hemel is oop. Daar was n wit perd. Sy Ruiter word die Getroue en Betroubare genoem. Met regverdigheid oordeel Hy en voer Hy oorlog.
Open20:15 As daar gevind is dat iemand se naam nie in die boek van die lewe geskryf is nie, is hy in die vuurpoel gegooi.
As Jesus vandag terug op die wolke moet kom, is jy oortuig daarvan dat jy gered is, dat jou naam in die boek van die lewe geskryf is.
Wat sal jy andwoord as Jesus vra hoekom jou naam in die boek van die lewe gesktryf moet wees?
Joh3:16
Rom3:26b
Rom3:28
Joh1:12
1Joh1:9
Niks wat ek en jy kan doen, behalwe om in Jesus Christus te glo, kan maak dat ons die ewige lewe ‘wen’/’verdien’/’kry’ nie. Ons is van nature te sondig daarvoor. Dit is hoekom God Sy Seun gestuur het om vir ons aan die kruis te sterwe, om ons sondes vir ons te dra/weg te neem. Wanneer ons egtrer besluit om in Jesus Christus te glo, onvergifnis vra vir ons sondes en Hom as die Heerser van ons lewe kies, dan kry ons die ewige lewe. Dit is ook dan wanneer ons die Heilige Gees in ons lewe ontvang en ‘n proses van vernuwing en heiligmaking betree. Wanneer ons afsterf van die sonde en groei in heiligheid.
As jy dus glo dat Jesus Christus die Seun van God is, dat Hy aan die kruis vir jou sonde gesterf het, opgestaan het uit die dood en opgevaar het na die hemel waar Hy vandaar regeer-dan is jy gered! Nou moet jy net hierin bly volhard en heilig word.
2. Is dit genoeg om net te glo?
Open21:27 Niks onreins en niemand wat iets losbandigs en vals doen, sal ooit daarin kom nie, maar net die wie se name in die boek van die lewe van die Lam geskrywe staan.
Nou dat ons glo, kan ons net terug sit en rustig wees want ons het mos alreeds nie eweige lewe? NEE!!!!!
Die woord van God se baie duidelik dat ons:
a) van ons self moet sterwe en dat Jesus deur ons moet lewe, aan Sy wil voldoen, op Hom vertrou en nie meer deur ons eie krag nie (Mat16:24-26/ Gal 2:20/ Joh12:24-25).
b) daarna moet strewe dat ons gedagtes vernuwe moet word, ‘n Gees vervulde lewe lei (Es36:26-27/ Rom12:2/ Gal5:16).
c) nie meer deur ons sondige natuur beheers word nie maar deur die Gees van God, ons moet heilig word en gereed wees (Rom8:4/ Lev19:2/ Mat5:8).
Mat7:21&23 Nie almal wat vir My se: ‘Here, Here’, sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net Hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is…..Dan sal Ek openlik vir hulle se: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree.
Ons moet dus rerig daarna strewe om ‘n Geesvervulde lewe te lei, God en Sy wil elke dag beter te leer ken, aan ons eie wil sterf en God net liewer en liewer te he.
2. Het jy God werklik lief?
Deut6:5 Daarom moet jy die Here jou God liefhe met jou hart en siel, met al jou krag. (ook Mark12:30-31)
Ps91:14-15 Omdat hy My liefhet, sal Ek Hom red, se die Here, omdat hy My ken , sal Ek hom beskerm. Wanneer hy My aanroep, sal ek sy gebed verhoor; in sy nood sal Ek by Hom wees, Ek sal hom red en hom in eer herstel.
Hoe se God ons moet Hom lief he, hoe bewys ons, ons liefde aan God:
Joh14:15, 23-24, 30-31
Joh15:9-10, 12-17
1Joh3-6
Vra jouself af: Hoe gehoorsaam is ek?
Wat in my lewe wys daarop dat ek God werklik lief het?
Hierdie liefde vir God moet nie net’n gevoel wees nie maar moet deur ons dade en optrede bewys word.
3. God sal ons vergoed vir ons dade:
Open20:12b Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boek geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het.
Open22:12 Jesus se toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het.
God will reward you for serving those in need in His name.
Mark 9:41 (NIV) I tell you the truth, anyone who gives you a cup of water in my name because you belong to Christ will certainly not lose his reward.
God will reward you for suffering for His name and reputation.
Luke 6:22-23 (NIV) Blessed are you when men hate you, when they exclude you and insult you and reject your name as evil, because of the Son of Man. “Rejoice in that day and leap for joy, because great is your reward in heaven. For that is how their fathers treated the prophets.
God will reward you for sacrifices you make for Him.
Luke 6:35 (NIV)But love your enemies, do good to them, and lend to them without expecting to get anything back. Then your reward will be great, and you will be sons of the Most High, because he is kind to the ungrateful and wicked.
In fact, Jesus said that every person who sacrifices to follow Him will be rewarded a hundredfold!
Matthew 19:29 (NIV) And everyone who has left houses or brothers or sisters or father or mother or children or fields for my sake will receive a hundred times as much and will inherit eternal life.
God will reward you for sharing of your time, talent, and treasure to further His kingdom.
Matthew 6:3-4 (NIV) But when you give to the needy, do not let your left hand know what your right hand is doing, so that your giving may be in secret. Then your Father, who sees what is done in secret, will reward you.
1 Timothy 6:18-19 (NIV) Command them to do good, to be rich in good deeds, and to be generous and willing to share. In this way they will lay up treasure for themselves as a firm foundation for the coming age, so that they may take hold of the life that is truly life.