Gebed om verkeerde eetgewoontes te oorwin

Hier is ‘n gebed soos Heilige Gees my nou gelei het om ooreet en ongesonde eetgewoontes te breek. Lees dit hardop! Pappa Vader ek vra dat u nou elke persoon wat hier lees se hart sal saturate met u liefde. Here dat soos hul hier lees dat u alle gevoellens van loneliness, abondonment, lack of appreciation en aanvaarding, waardeerdering of wat se seer ookal sal kom weg vat en kom saturate met u liefde. Abba Vader in di Naam van Jesus Christus vra ek dat u nou terug sal gaan in elkeen van hierdie vroue se lewens waar die *emosionele etery (*ee) begin het en Here dat u dit nou in Jesus se naam sal genees! Dankie Heilge Gees dat u nou elke trauma wat ee veroorsaak nou in Jesus se naam genees, ons kom nou en vernietig elke wortel van ee in Jesus Christus se naam. Ons breek elke leuen wat ee veroorsaak nou in Jesus Christus se naam en ons vra dat u elke van hierdie leuens sal vervang met u waarheid. Abba maak ons nou totaal en al vry van vestings van gedagtes en begeertes van kos of drank of enige ander verslawing. Here vat asb die begeerte vir kos en lekkernye nou weg in Jesus Christus se naam, breek hierdie cravings en satisfy ons nou met met u goedheid. Vervang ons craving vir kos met ‘n craving vir u. Here ons het honger harte maar hierdie hongerte is eintlik vir u, dankie dat u nou elkeen van ons begeertes bevredig en ons versadig. Ek spreek nou tot elke vrou se siel, liggaan en gees en beveel dit nou in die naam van Jesus Christus om in lyn te kom met wat Jesus vir ons aan di kruis gedoen het. Liggaam verloor gewig, siel dink nuut en wees versadig in God, gees wees vry en heers in vryheid oor jou liggaam. Jesus was nie oorgewig of ‘n emotionele eter hier op aarde nie en ons is transformed into his image so, liggame kom in lyn en be new in Jesus Name! You will live in victory because you are free! Ek bind ook nou in Jesus Christus se naam elke gees wat verslawing en ee veroorsaak, elke gees wat gewigopname veroorsaak, negative body image of enige ander gees nou en ek stel jul kragteloos onder die voete van Jesus waar julle sal bly! En ek beveel nou elke liggaam om te eet soos Jesus hier op aarde geeet het, om te dink oor kos soos hy het en dieselfde gesonde liggaam te handaf wat hy het. Dankie Heilge Gees dat u ons helper is en dat u ons nou elke dag sal help (nooi Hom elke dag, oomblik tot oomblik uit om te help!). Dankie dat ons net sal eet as ons rerig fisies honger is en sal stop as ons vol is. Dankie dat u ons help om die verskil te ken tussen fisiese honger en siels/head hunger en dankie dat u ons help om na u te draai as ons siels honger het en dat u ons dan sal satisfy en ons dit sal ervaar! Here ek proclaim joy oor elke vrou in die journey! Dat dit nie gevul sal wees deur loss en sadness omdat ons daar nie meer geeet kan word nie maar dat u joy en opgewondenheid en dankbaarheid sal gee omdat ons vry is en nie loss het nie! Joy instead of mourning, a spirit of praise instead of a spirit of heaviness! Here dankie dat u elke need van ons voorsien. Help ons om u te vertrou in elke stap want u wil die beste vir ons hê! In Jesus Christus se naam amen