Wat dra jy saam met jou wat jou terug hou, seer maak en weerhou om jou lewe voluit te leef en jou roeping te vervul? Dit is tyd om dit vir Heilige Gees te gee! “Ek sal jou gesond maak, jou wonde genees, sê die Here, selfs al noem hulle jou: Die stad wat verstoot is, Sion vir wie niemand omgee nie.” JEREMIA 30:17 AFR83