Vader sê vandag dat My kind Ek weet dat daar elke dag moeilike dinge jou in die gesig staar en dat daar selfs dinge in die toekoms is wat jou angstig maak maar Ek maak jou dapper en braaf! Jy sal elke uitdaging in jou lewe voluit in die gesig staar en met oorwinning daaruit tree! Jy is tot alles in staat deur My seun Jesus wat jou krag gee! Dit is My wil dat jy in oorwinning moet lewe en Ek sal dit ook vol bring in jou lewe! In elke area van jou lewe sal jy as oorwinnaar uit tree. Ek sal tot maak dat jou vyande in vrede met jou lewe!
Kyk net binne in jou en vind My krag daar en lewe daaruit! My genade is genoeg vir jou My kind, My brawe seun/dogter! Ek het jou innig lief, sal jou nooit verlaat nie en Ek veg vir jou!